Betrokkenheid
Daar is verskeie maniere waarop enige persoon betrokke kan raak by die Eljada Huis. Verdere inligting sal op 'n latere stadium hier beskikbaar wees. Intussen is enige iemand welkom om ons te kontak indien hul graag wil betrokke raak.
Die Eljada huis funksioneer hoofsaaklik op grond van skenkings. Mense skenk kos, klere, meubels en enige ander wit olifante wat hul van wil ontslae raak.
Maar die Eljada huis benodig ook finansiële skenkings. Daar is mense wat maandeliks, jaarliks of selfs net eenmalige skenkings maak. Indien u of enige iemand wat u ken graag 'n skenking wil maak.
Bankbesonderhede:
Eljada Huis
Standard Bank - Montana
Spaarrekening - Marketlink spaar
Rekening nommer: 044396058
Takkode: 051001